Op en WakkerOp en Wakker

Uit die argief: Anton Rupert

View descriptionShare
'n Biografie oor die legendariese sakereus en denker, dr. Anton Rupert is pas hersien en weer uitgegee. Die resensent en oud-uitgewer, Kerneels Breytenbach, beskryf die hersiene uitgawe van ANTON RUPERT: DIE LEWE VAN 'N SAKELEGENDE, in sy resensie in Vrye Weekblad as 'n publikasiewonder. Rupert het baie min onderhoude toegestaan, maar danksy RSG se Mariska Spoormaker, is daar 'n onderhoud met Rupert in die klankargief. Die gesprek begin oor 'n beeld van twee hande op Rupert se lessenaar.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,508 clip(s)