Op en WakkerOp en Wakker

Tshwane se motorveiling: Reddingsboei of rookskerm?

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,436 clip(s)
Loading playlist
Die sukkelende Tshwane-metroraad wil 800 munisipale voertuie opveil, in ’n desperate poging om sy koffers aan te vul. Die DA waarsku egter dat die verkoop van afgeskryfde bates min verskil sal maak in die veel groter begrotingskrisis. Die stad is reeds meer as R1,5 miljard in die rooi, en om skielik ’n motorveiling as ’n reddingsboei te bemark, is te dik vir ’n daalder, sê Cilliers Brink, DA-raadslid en ook ’n burgemeesterskandidaat.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,436 clip(s)