Op en WakkerOp en Wakker

Trump se groot guns vir die wêreld, maar bondgenote sê nee

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,794 clip(s)
Loading playlist
Pres. Donald Trump is vies. Behoorlik vies, want bondgenote in Europa en Asië is louwarm oor sy versoek dat hulle oorlogskepe stuur om die Straat van Hormoes te heropen. Dis ’n groot kopseer vir Amerika, want dié nou seestraat tussen Iran en Oman is een van die wêreld se belangrikste olieroetes. Sowat ’n vyfde van die wêreld se olie gaan daar deur. Maar ná jare van spanning met Washington, lyk dit of baie van Amerika se bondgenote nie haastig is om in ’n oorlog betrokke te raak, wat Trump begin het nie. Ons praat hieroor met dr. Heinrich Matthee, direkteur van die Stigting Pionier Instituut in Nederland.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,794 clip(s)