Op en WakkerOp en Wakker

Transnet se probleme

View descriptionShare
'n Kritieke tekort aan vaardige en ervare personeel, 'n lae moreel en 'n leierskorps met geen menseverhoudinge nie. Só beskryf die Sunday Times die situasie by die sukkelende Transnet. Transnet en die Minister van Openbare Ondernemings het verlede week voor die portefeuljekomitee vir Openbare Rekeninge in die parlement verskyn. Die maatskappy het onlangs ’n reuse verlies van R5,7 miljard aangekondig. Om met ons hieroor te praat, sluit professor Jan Havenga van die departement logistiek aan die Universiteit Stellenbosch by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,588 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,591 clip(s)