Op en WakkerOp en Wakker

Towenaar Tobie

View descriptionShare

Hy is al langer as 50 jaar in die vermaaklikheidsbedryf, en ontvang aanstaande week 'n kykNET Fiësta-toekenning vir sy lewenslange bydra tot die kunste. Ons onthou hom as Willem du Toit saam met Katinka Heyns in die 1976 TV-reeks, WILLEM. Hy was ook Andries Bester in ONDER DRAAI DIE DUIWEL ROND. Dan was daar talle flieks, soos die REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY en tientalle pantomimes. Hy het al in meer as 160 verhoogproduksies gespeel en in meer as 45 rolprente en TV-reekse. Ons praat van niemand anders nie, as Tobie Cronjé.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,359 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,362 clip(s)