Op en WakkerOp en Wakker

Die pad na 'n Olimpiese Spele

View descriptionShare
Die wêreld se oë sal vanaand vasgenael wees op die Seine-rivier in Parys, waar die Olimpiese Spele se openingseremonie plaasvind. Dit beloof om skouspelagtig te wees. Dis die eerste keer wat die openingseremonie nie in die Olimpiese stadion plaasvind nie. Meer as 10 000 atlete neem aan vanjaar se spele deel. Vir elkeen van hierdie atlete is dit bitter harde werk om tot by die spele te vorder. Een van Suid-Afrika se vorige silwermedajewenners is Sunette Viljoen-Louw, wat in spiesgooi dié prestasie behaal het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,359 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,362 clip(s)