Op en WakkerOp en Wakker

Toeris se ervaring in beleërde Venezuela

View descriptionShare
Die Amerikaanse militêre operasie in Venezuela, waartydens die Venezolaanse leier, Nicolás Maduro, in hegtenis geneem is om in 'n Amerikaanse hof te verskyn, maak twee weke later, steeds wêreldwyd opslae. Min Suid-Afrikaners het dié land al besoek, juis weens erge misdaad en geweld. Johan Badenhorst van die gewilde televisiereeks, Voetspore, is een van die min Suid-Afrikaners wat wel al Venezuela besoek het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,371 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,374 clip(s)