Nog ’n dag. Nog ’n stukkie fopnuus. En dié week was dit bewerings op sosiale media dat Tanzaniese burgers in Suid-Afrika geteiken word in xenofobiese aanvalle. ’n Storie wat vinnig versprei het, maar net so vinnig deur amptelike bronne as misleidend afgemaak is.
Gert van der Westhuizen, politieke redakteur van Netwerk24, om ons te help om feite van fiksie te skei.

David Attenborough word 100: Die stem wat die wêreld geleer het om na die natuur te luister
09:02

Stroomaf 8 Mei 2026
04:00

Historiese Almanak 8 Mei 2026
03:30