Die week se Historiese Almanak-praatjies word afgesluit met ’n bespreking van pres. Harry S. Truman van Amerika en die omstandighede rondom sy besluit om atoombomme op Hirosjima en Nagasaki te gebruik in 1945.

David Attenborough word 100: Die stem wat die wêreld geleer het om na die natuur te luister
09:02

Stroomaf 8 Mei 2026
04:00

Tanzaniese ‘aanvalle’: Hoe fopnuus oor vreemdelingehaat vlamvat
05:42