Op en WakkerOp en Wakker

Swak stand van Transnet en sy hawens strem SA-ekonomie

View descriptionShare
Die Kaapstad-hawe is een van Suid-Afrika se kommersiële hawens wat nie net die slegste in die wêreld vaar nie, maar ook in Afrika suid van die Sahara. Dis nie goeie nuus vir die sagte- en steenvrug uitvoerseisoen, wat pas afgeskop het nie. Suid-Afrikaanse hawens val onder die groter sambreel van Transnet. Professor Jan Havenga, logistieke spesialis van die Universiteit Stellenbosch, bereken die Suid-Afrikaanse ekonomie kon met 5% gegroei het, was dit nie vir die droewige toestand van Transnet en die hawens nie. Mireille Wenger, die Wes-Kaapse minister van finansies en ekonomiese ontwikkeling, sluit by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,410 clip(s)