Op en WakkerOp en Wakker

Suidooster vier 'n dekade

View descriptionShare

Dis vanjaar 10 jaar dat tienduisende Suid-Afrikaners elke weeksaand die mense van Ruiterbosch se lief en leed deel.  Suidooster het in 2015 sy buiging op die kassie gemaak en sedertdien is dit een van die gewildste Afrikaanse sepies en het al handevol pryse ingepalm. Mymoena Samsodien en haar dogter, Bianca Fourie is al die hele dekade van Suidooster in Ruiterbosch. Mymoena word natuurlik gespeel deur Jill Levenberg en Bianca, deur Simone Biscombe.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)