Op en WakkerOp en Wakker

Suid-Afrikaanse nuushoogtepunte in 2024

View descriptionShare
Suid-Afrika het vanjaar 30 jaar van demokrasie gevier, en 'n algemene verkiesing gehou waarin die ANC nie 50% kon behaal nie. Die regering van nasionale eenheid is gevorm, en nou lyk dit of daar 'n paleisrewolusie in die ANC op pad is oor die BELA-wette, wat die RNE moontlik kan bedreig. Om oor vanjaar se nuushoogtepunte met ons te praat, sluit Netwerk24 se politieke redakteur, Gert van der Westhuizen, by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,109 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,112 clip(s)