In ons reeks oor filosofie, stelsels en die natuur praat professor Erik Holm oor die lesse wat te leer is uit die natuur. Hy is 'n voorste entomoloog en natuurkenner. Verlede week het ons gekyk na trofiese vlakke en veganisme, en nou kyk ons na tradisie en vernuwing.