Op en WakkerOp en Wakker

Suid-Afrika en die atoombom - Deel 9

View descriptionShare
Ons kyk in hierdie reeks na Suid-Afrika se geskiedenis met kernenergie, veral die ontwikkeling van 'n atoombom. Verlede week het ons gepraat oor die Springbok-atleet wat bomme by die Koeberg-kragsentrale geplant het. Ons dit die gesprek voort met professor Jo-Ansie van Wyk, 'n politieke wetenskaplike verbonde aan Unisa en 'n voorste kenner van kernenergie en atoombom-ontwikkeling. Sy vertel van die Kentron-sirkelfasiliteit.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,794 clip(s)