Digitale transformasie het talle deure oopgesluit vir voortuigang en welvaart. Ongelukkig het dit ook die geleentheid gebied aan swendelaars om jou swaarverdiende geld te steel. Het jy al gewonder hoe bedrieërs daarin slaag om onder die radar te bly terwyl hulle mense uit hulle geld kul? Hoe hulle hulle identiteit verberg en die geld laat verdwyn sonder ’n spoor? Weet jy wat 'n geldmuil is? Ons praat hieroor met Jean Rossouw, hoof van finansiële geletterheid by Capitec, en met Nick Harris, hoof van voorkoming van finansiële misdaad by Capitec.

Hoor wat doen Neelsie van ORKNEY SNORK NIE! vandag
10:10

In die kollig 2 – 25 Maart 2026
01:06

34 Jaar sedert witmense 'ja' stem vir demokratiese Suid-Afrika
08:10