Op en WakkerOp en Wakker

Stuit swendelary met Capitec - Deel 5

View descriptionShare
In ’n era waar digitale bedrog hoogty vier, sal dit dalk mense verras dat tradisionele swendelary steeds ’n groot bedreiging inhou, veral by geldmasjiene. Misdadigers benut elke oomblik van fisiese kwesbaarheid, en bied selfs hulp aan om jou vertroue te wen. Dis belangrik om waaksaam by ’n OTM te wees, waarsku Jean Rossouw, Capitec se hoof van finansiële geletterdheid, En Nick Harris, die bank se hoof van voorkoming van finansiële misdaad.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,735 clip(s)