Op en WakkerOp en Wakker

Stuit swendelary met Capitec - Deel 2

View descriptionShare
Digitale transformasie het talle deure oopgesluit vir voortuigang en welvaart. Ongelukkig het dit ook die geleentheid gebied aan swendelaars, om jou swaarverdiende geld te steel. Swendelaars is dikwels baie gesofistikeerd en gebruik oortuigende metodes om hulle skemas - van Ponzi-skemas tot vals kriptogeld-skemas - aan slagoffers te smous. Ons praat hieroor met Jean Rossouw, hoof van finansiële geletterheid, en met Nick Harris, hoof van voorkoming van finansiële misdaad, by Capitec.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,762 clip(s)