Op en WakkerOp en Wakker

Stuit Swendelary met Capitec – Deel 19

View descriptionShare
 
Banknabootsing-bedrog bly een van die grootste finansiële bedreigings vir Suid-Afrikaners. Swendelaars word al hoe slimmer, en gebruik oortuigende SMS’e, telefoongesprekke en selfs vervalste banknommers om mense te laat glo hulle geld is in gevaar. Met paniek as hul grootste wapen kry hulle dit reg om mense te oortuig om selfs toegang tot hulle bankrekenings prys te gee. Ons praat met Capitec se hoof van finansiële misdaad, Nick Harris, en Jean Rossouw, hoof van korporatiewe maatskaplike belegging en finansiële opvoeding.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,627 clip(s)