Op en WakkerOp en Wakker

Stuit Swendelary met Capitec – Deel 17

View descriptionShare
 
Digitale platforms het die manier waarop Suid-Afrikaners koop en verkoop getransformeer. Dit het egter ook vrugbare grond vir swendelaars geskep. Deposito-swendelary is een van die vinnigste groeiende bedrogtipes in Suid-Afrika, wat gewone verbruikers teiken op soek na aantreklike aanbiedings vir tweedehandse motors, toestelle, meubels en akkommodasie op platforms soos Facebook Marketplace, TikTok, OLX en plaaslike gemeenskapsgroepe. Die meganismes wat swendelaars gebruik, het saam met betalingsgedrag ontwikkel, en namate Suid-Afrikaners wegbeweeg van kontant na digitale betalings, het swendelaars gevolg. Ons praat Jean Rossouw, hoof van finansiële geletterheid by Capitec, Nick Harris, hoof van voorkomimng van finansiële misdaad by Capitec.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,229 clip(s)