Die afgelope paar maande was daar geweldadige betogings in veral Gauteng en KwaZulu-Natal oor buitelanders wat in Suid-Afrika werk en sake doen. Dit het reeds diplomatieke spanning tussen Suid-Afrika en ander Afrikalande veroorsaak. Hoeveel waarheid steek daarin dat buitelanders verantwoordelik is vir die ellende wat Suid-Afrikaners ervaar? Ons praat hieroor met Gert van der Wetshuizen, politieke redakteur van Netwerk24.

Stuit Swendelary met Capitec – Deel 17
06:48

In die kollig 2 – 29 Mei 2026
01:54

StroomAf 29 Mei 2026
03:56