Op en WakkerOp en Wakker

Stuit swendelary met Capitec - Deel 11

View descriptionShare
Suid-Afrikaners val al hoe meer vir ’n kroekspul met digitale beleggings. Hoe gebruik swendelaars sosiale media en ander platforms om mense te oortuig? En hoekom lyk sommige aanbiedinge aanvanklik heel wettig, want dit lok selfs klein uitbetalings? Ons hoor by twee van Capitec se kenners hoe jy die gevaarligte kan herken, Jean Rossouw, die bank se hoof van finansiële geletterdheid, en Nick Harris, die hoof van die afdeling wat op finansiële misdaad fokus.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,419 clip(s)