Albe Grobbelaar praat oor ’n tragiese moord meer as 90 jaar gelede in Boesmanland in die verre Noord-Kaap. Dit is die storie van Attie van der Westhuizen en sy groot liefde vir een van oom Kootjie Scholtz van Volstruislaagte se twee aanvallige dogters, Martha.