Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,320 clip(s)
Loading playlist
Leon van Nierop duik in die wêreld van AVATAR in - só diep dat hy selfs met die Na’vi deurmekaar raak en begin wonder of hy nie maar op daardie planeet moet agterbly nie.