Op en WakkerOp en Wakker

Sterftes weens kanker aan die toeneem

View descriptionShare
Statistieke Suid-Afrika en die Departement van Gesondheid het onlangs die jongste kankerstatistiek bekend gemaak. Almal van ons is al geraak deur kanker – hetsy deur ‘n familielid wat met kanker gediagnoseer is, of deur self ‘n kankerdiagnose te gekry het. Luidens hierdie verslag is sterftes weens kanker aan die toeneem. Ons praat hieroor met prof. Michael Herbst, ‘n gesondheidspesialis en konsultant vir die Kankervereniging van Suid-Afrika.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,455 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,458 clip(s)