Op en WakkerOp en Wakker

Voëlkenner gesels uit Noordpool

View descriptionShare
Talle mense droom daarvan, maar baie min mense kom daar uit - die Noordpool. 'n Suid-Afrikaanse ornitoloog, dr. Daniel Danckwerts, is ook 'n toergids wat die wêreld vol reis om van die mees eksotiese voëls te sien en vir toeriste te wys. Hy is tans in die Noordpool aanboord die ekspedisieskip Greg Mortimer.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,455 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,458 clip(s)