Op en WakkerOp en Wakker

‘Staat hou SA in donker oor omvang van geslagsgebaseerde geweld’

View descriptionShare
 
Die regering hou mense in die donker oor die ware omvang van geslagsgebaseerde geweld. Só waarsku die Tears-stigting na aanleiding van kritieke data wat ontbreek, vertraag of selfs uit amptelike verslae weggelaat word. Dié gebrek aan deursigtigheid skep ’n gevaarlike beeld dat die krisis beheer word, terwyl dit op grondvlak steeds onbeheers en verwoestend voortduur. Ons praat hieroor met Celeste Louw, hoofbestuurder van die Tears-stigting.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,416 clip(s)