Op en WakkerOp en Wakker

Het Steenhuisen werklik as landbou-minister misluk?

View descriptionShare
 
Die stof het nog nie gaan nie lê ná Geordin Hill-Lewis se aanbeveling dat John Steenhuisen as minister van landbou vervang moet word. Die besluit, wat nog deur pres. Cyril Ramaphosa bekragtig moet word, laat mense wonder of dit werklik oor prestasie gaan. ’n Landbou-ekonoom waarsku Steenhuisen se werk moet eerder beoordeel word binne die werklikheid van ’n departement waar amptenary, beleid en politieke dinamika dikwels ’n groter invloed het as die minister self. Ons praat met prof. Johann Kirsten, direkteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek aan die Universiteit Stellenbosch.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,416 clip(s)