Op en WakkerOp en Wakker

Solidariteit verskerp veldtog om Agoa-deelname te beskerm

View descriptionShare
Die Solidariteit-beweging sê hy verskerp sy veldtog om te verseker dat Suid-Afrika se deelname aan Agoa behou word, ondanks spanning met die VSA. Briewe is aan presidente Donald Trump en Cyril Ramaphosa asook die Amerikaanse senaat gestuur om die belangrikheid van dié handelsbeleid te beklemtoon. Die veldtog poog om uitvoerafhanklike sektore te beskerm en Suid-Afrika se globale mededingendheid te versterk. Ons praat hieroor met Flip Buys, voorsitter van Solidariteit.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,427 clip(s)