Op en WakkerOp en Wakker

Skryf nou in vir RSG se Matriekafskeidprojek!

View descriptionShare
 
Dis weer daardie tyd van die jaar waar daar volstoom aan die matriekafskeid beplan word - 'n hoogtepunt in elke matrikulant se lewe wat altyd onthou word. Ons skop af met RSG se Matriekafskeid-projek, wat ons saam met Elizabeth Galloway Academy of Fashion aanbied. Ons gaan een seun en meisie se Matriekafskeiddroom bewaarheid. Twee Matrieks wat nie die finansiële middele het om 'n spoggerige rok of pak te bekostig nie, staan 'n kans om hulle droomuitrusting los te slaan. Dit gaan egter nie nét om 'n rok of pak nie - dit gaan ook oor waardigheid, selfvertroue, viering en die skep van herinneringe wat 'n leeftyd kan hou. Ons gesels met die akademiese hoof van Elizabeth Galloway Academy of Fashion, Fiona Abdo.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,461 clip(s)