Op en WakkerOp en Wakker

Nuwe kinderboek nou ook fliek

View descriptionShare
 
SILAS EN DIE YSBEER OP 'N TAFELBERG is 'n nuwe fliek, wat ook as 'n gelyknamige kinderboek eersdaags beskikbaar sal wees. Die fliek word in Augustus by die Silwerskermfees bekend gestel. SILAS EN DIE YSBEER OP TAFELBERG is die idee van Zandré Coetzer, wat onder ook die vervaardiger en regisseur was van MY F*K MARELIZE en HEN.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,461 clip(s)