Op en WakkerOp en Wakker

Sielkundige impak op hoëprestasie sportleerders

View descriptionShare
 
Die onlangse dood van die jong Bafana-Bafana ster, Jayden Adams, het opnuut die kollig op die sielkundige welstand van leerders en jong volwassenes laat val. Benewens die druk om op die hoogste vlak te presteer, word leerders ook onderwerp aan druk uit hulle portuurgroep, ouers, afrigters en onderwysers, en druk om akademies te presteer. Ons praat hieroor met Jente Venter, sy is ‘n geregistreerde berader van die Emeris-hoër onderwysgroep.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,563 clip(s)