Op en WakkerOp en Wakker

Sestig jaar van raakvat-vroue wat ’n verskil maak

View descriptionShare
 
Die Dameskring maak gereed om volgende jaar sy 60ste bestaansjaar te vier. Dit is ses dekades waarin duisende vroue deur hulle geloof, taal en diens aan hulle gemeenskappe op verskillende maniere ’n verskil gemaak het. Nou word die geskiedenis in ’n nuwe boek vasgevang wat later vandag by die Voortrekkermonument in Pretoria bekendgestel word. Ons gesels met Karen Hauman, voormalige president van Die Dameskring en hoofouteur van die boek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,793 clip(s)