Op en WakkerOp en Wakker

KVBA vat SAPD vas oor omstrede bevordering

View descriptionShare
 
Die polisie se hantering van bevorderings is weer onder die soeklig nadat die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) bevind het dat ’n polisiekaptein onregverdig benadeel is in ’n bevorderingsproses. Kaptein Natasha Steyn het die hoogste punt in die onderhoude behaal, maar is nie vir die pos by die Valke aangestel nie. Ons praat met Theunis van Staden, Solidariteit se koördineerder vir sake wat met die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die openbare sektor verband hou.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,793 clip(s)