Op en WakkerOp en Wakker

Sekuriteit by die Olimpiese Spele

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
3,359 clip(s)
Loading playlist
Vanaand skop die grootste sportskouspel in die wêreld af met die amptelike opening van die Olimpiese Spele. Meer as 10 000 atlete, duisende beamptes en tienduisende toeskouers sal die volgende paar weke op Parys toesak. Die Swartseptember voorval tydens die Olimpiese Spele in München in 1972, toe 11 Israelse atlete vermoor is, was 'n keerpunt wat sekuriteit by mega-sportgeleenthede betref. Rory Steyn was oudpresident Nelson Mandela se lyfwag, en bedryf al 25 jaar NSA Global, 'n sekuriteitsmaatskappy wat onder meer groot wêreldsportgeleenthede en BBP's beskerm.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,359 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,362 clip(s)