Op en WakkerOp en Wakker

'SEB kos SA tot 3,8 miljoen werksgeleenthede'

View descriptionShare
Die Vryemarkstigting en die Solidariteit Navorsingsintsituut het 'n verslag bekend gemaak oor die koste van Swart Ekonomiese Bemagting. Dr. Morné Malan van die Vryemarkstigting en Theuns du Buisson, ekonomiese navorser van die Solidariteit Navorsingsinstituut het die verslag opgestel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,785 clip(s)