Op en WakkerOp en Wakker

Polisiehonde: die ongebruikte troefkaart in stryd teen misdaad

View descriptionShare
Die geveg teen misdaad word gekniehalter deur beperkte hulpbronne, maar daar is ’n troefkaart wat nie genoeg gebruik word nie - goed opgeleide polisiehonde. K9-eenhede het internasionaal bewys dat hulle ondersoeke kan versnel, verdagtes kan opspoor en selfs gevaarlike situasies veilig kan hanteer. In Suid-Afrika word baie van die eenhede nie ten volle benut nie, en die polisiemag maak dus nie genoegsaam gebruik van hierdie waardevolle bate nie. Ons praat met Cobus Steenkamp, ’n lektor in polisiepraktyk aan die Noordwes-Universiteit.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,785 clip(s)