Op en WakkerOp en Wakker

SAUK-nuus vier 75 jaar: Goeiemôre, Suid-Afrika!

View descriptionShare
Wat het Ruda Landman, Eon de Vos, Margaret Gardiner, Elna Boesak en Paul Eilers gemeen? Almal van hulle, en nog 'n hele handvol ander, was in 'n stadium betrokke by die eerste ontbytaktualiteitsprogram op TV, Goeiemôre Suid-Afrika. Jare lank is Goeiemôre Suid-Afrika en Good Morning South Africa oor miljoene TV-stelle gekyk terwyl daar gereedgemaak word vir die dag. Dit was die voorganger van vandag se Morning Live. Twee pioniers wat by GMSA betrokke was van die begin af, is Johann en Ingrid Verhoef.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,588 clip(s)