Op en WakkerOp en Wakker

Top Billing is terug op S3 met nuwe gesigte en ou gunstelinge

View descriptionShare
 
Dit was een van die land se oudste leefstyl TV-programme: spoghuise, glanspersoonlikhede en die goeie lewe. Nou is Top Billing terug op S3 met ’n nuwe geslag aanbieders wat vars energie na die kassie bring. Onder die aanbieders tel Arno Greeff, wat baie luisteraars sal onthou van die Netflix-reeks, Blood & Water. Hy skuif langs ons ontbyttafel in om te praat oor die herlewing van dié bekende program.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,035 clip(s)