Op en WakkerOp en Wakker

SAUK-nuus vier 75 jaar: Die oorgang na demokrasie

View descriptionShare
Daar word wêreldwyd dikwels na openbare uitsaaiers as staatsuitsaaiers, 'n mondstuk van die regering van die dag, verwys. Alhoewel dit nie altyd korrek is nie, gebeur dit tog soms. Die SAUK is voor en ná 1994 gereeld daarvan beskuldig. SAUK-nuus vier vandeesweek sy 75ste bestaansjaar, en Johan Pretorius was tydens die oorgang na demokrasie die SAUK se nuushoof, nadat sy loopbaan as uitsaaijoernalis reeds in 1968 begin het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,762 clip(s)