Op en WakkerOp en Wakker

SAUK 90: Hoe gaan dit met die SAUK?

View descriptionShare
 
Op 1 Augustus 1936 het die SAUK amptelik tot stand gekom en begin uitsaai. Die destydse Minister van Pos- en Telegraafwese, C.F. Clarkson, het die stigting van die SAUK aangekondig op die aand van 31 Julie 1936. Om met ons oor die SAUK se 90ste verjaarsdag te gesels, die hede en die toekoms, sluit Johan van Rooyen, die SAUK se hoof van radiostrategie, by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,636 clip(s)