Op en WakkerOp en Wakker

Sal wit kiesers die ANC red?

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,803 clip(s)
Loading playlist
Wit Suid-Afrikaners gaan die ANC help om die volgende algemene verkiesing te wen. Dis minstens een van die regerende party se planne volgens gister se berigte in die naweekpers. Die ANC se tradisionele steun daal voortdurend volgens meningspeilings en die party teiken nou glo wit kiesers om hiervoor op te maak. Hulle hoop volgens die berig in City Press dat soveel as 20% van wit kiesers ANC sal stem om die party weer stewig in die saal te laat sit as ‘n nie-rassige party waar selfs wit kaders in regeringsposte ontplooi kan word. Prof. Dirk Kotzé van die departement politieke wetenskap by Unisa sluit by ons aan om oor dié plan te praat.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)