Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
2,949 clip(s)
Loading playlist
Dawie Roodt praat oor die Internasionale Monetêre Fonds se verslag oor Suid-Afrika wat 'n minder rooskleurige prentjie skets van die land se ekonomiese groeivooruitsig en fiskale situasie.