Op en WakkerOp en Wakker

All Girls-fees en enkelgeslagskole

View descriptionShare
Die jaarlikse All Girls-fees is een van die grootse jaarlikse feeste wat jaarliks vir meisieskole aangebied word. Negentien meisieskole van reg oor die land neem aan die fees deel, wat vanjaar deur die High School for Girls op Potchefstroom aangebied word. Om oor die fees en die gewenstheid van enkelgeslagskole in hierdie dag en eeu te gesels, sluit die skoolhoof van The High School for Girls, Gwen Duganzich, by ons aan.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,014 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 3,017 clip(s)