Op en WakkerOp en Wakker

SA-sjef deur Franse president vereer

View descriptionShare
 
'n Suid-Afrikaanse sjef is pas deur die president van Frankryk, Emmanuel Macron, met een van Frankryk se hoogste eerbewyse bekroon. Die eerbewys staan bekend as Ridder in die Nasionale Orde van Verdienste. (Chevalier de l'Ordre national du Mérite) Chantel Dartnall het jare lank haar merk in Suid-Afrika gemaak, met grondverskuiwende werk by die Mosaic-restaurant in Pretoria, voor sy in 2021 Frankryk toe verhuis en die restaurant, Chateau des Tesnieres, in haar kasteel in die Bretagne-streek geopen het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,395 clip(s)