Op en WakkerOp en Wakker

SA se taxibedryf = misdaadbedryf?

View descriptionShare
Terwyl taxis dikwels ‘n groot irritasie vir ander padgebruikers is, is hulle die wiele van Suid-Afrika se ekonomie. Die sowat 250 000 taxibestuurders vervoer elke dag ongeveer 15 miljoen mense werk toe. Kgosientsho Ramokgopa het gesê Eskom is binnegedring deur die konstruksiemafia van KwaZulu-Natal, wat ook bande met die taxibedryf het. In ‘n verslag van GITOC, ‘n internasionale organisasie teen georganiseerde misdaad, het die taxibedryf sy tentakels in byna elke geoganiseerde misdaadsektor, ook sluipmoorde. Dr. Piet Croucamp van Noordwes-Universiteit het ‘n paar jaar gelede sy doktorsgraad oor dié bedryf gedoen, en hy sluit by ons aan.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,899 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,902 clip(s)