Op en WakkerOp en Wakker

SA Nasionale Weermag vier 30 jaar

View descriptionShare
In 1994 het die verkiesings nie net die oorgang na 'n politieke demokrasie in Suid-Afrika ingelui nie, die Suid-Afrikaanse Weermag het ook ophou bestaan, en is vervang met die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, die SANW. Dit was nie 'n maklike en eenvoudige proses nie, en vandag is almal bewus van die SANW se reuse uitdagings en tekortkominge. Om van die uitstaanoomblikke die afgelope 30 jaar met ons te bespreek, sluit dr. Evert Jordaan van die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,149 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,152 clip(s)