Op en WakkerOp en Wakker

Só vorder herstelwerk in Krugerwildtuin ná vloede

View descriptionShare
Ná rekordneerslae in Januarie vanjaar, is groot gedeeltes van die internasionaal bekende Krugerwildtuin deur ernstige vloede getref. Heelwat van die park se kampe, paaie en ander infrastruktuur is verwoes. Veral die noordelike dele van die park is erg geraak. Intussen is daar met herstel- en herbouwerk begin, wat maande kan duur en honderde miljoene rande sal kos. Ons praat hieroor met die minister van omgewingsake, bosbou en visserye, Willie Aucamp.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,735 clip(s)