Op en WakkerOp en Wakker

RSG se tweede matriekafskeidsprojek skop af!

View descriptionShare
Verlede jaar was dit die eerste keer wat RSG 'n matriekafskeidsprojek gehad het. Ons het honderde inskrywings gekry, en op die ou end is Allistacia Arendse in haar droomrok matriekafskeid toe, en Athluano Stevens in 'n deftige pak na sy matriekafskeid toe. Vandag skop vanjaar se projek af in samewerking met die Elizabeth Galloway Academy of Fashion. Ons praat hieroor met Fiona Abdo, akademiese direkteur van die Elizabeth Galloway-akademie, en Amoré Swanepoel, RSG se bemarkingsbestuurder.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,154 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,157 clip(s)