Op en WakkerOp en Wakker

RSG-omproepers vereer

View descriptionShare
 
Drie van RSG se omroepers, Mariëtta Kruger, Derrich Gardner en Henco Kruger is by die Telkom-radiotoekennings vereer. Mariëtta is vereer en in die Heldesaal vir omroepers opgeneem, Derrich het die Stasiebestuurder-toekenning ontvang vir personeel wat buitengewone moeite doen, en Henco het die toekenning vir 'n sakeinsetsel, Kuns met Kontant, gewen.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,968 clip(s)