Op en WakkerOp en Wakker

Ronnie Samaai oorlede

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,803 clip(s)
Loading playlist

Die musieklegende, Ronnie Samaai, is gisteroggend in die ouderdom van 87 jaar oorlede. Hy was 'n viool maestro wat op talle kunsorganisasies se direksies gedien het - onder meer die KKNK en die Kaapstadse Filharmoniese orkes Ronnie was 'n groot gees wat talle mense, veral uit voorheen benadeelde groepe, se lewens beïnvloed het, met sy musiekonderig en medemenslikheid wat uit hom gestraal het. In Oktober 2003, toe RSG se oggendprogram Forum genoem was, het kollega Anthea Fredericks met Ronnie hierdie spesiale onderhoud gehad.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)